Submit a request

Hallo, ons is bly jy het hierheen gekom, ons is hier om te help!

Het jy 'n vraag oor hoe Tinder werk? Gaan kyk na ons Algemene Vrae. Dit is vol inligting oor ons produk, beleide, gemeenskap en basiese probleemoplossingswenke.

Jammer om te hoor dat jy probleme met Tinder ervaar!

Dit sal baie nuttig wees as jy die tyd neem om jou probleem hier onder te beskryf, maar voordat jy dit doen, probeer asseblief om die toepassing uit te vee en te herinstalleer. Dit is geneig om baie tegniese probleme op te los en verseker dat jy die jongste (en beste) weergawe van Tinder gebruik.

As jy steeds probleme ondervind, deel asseblief soveel besonderhede as wat jy kan oor die kwessie met ons deur die vorm hier onder te gebruik en sluit skermgrepe van die kwessie in, indien moontlik.

Tinder verban rekeninge in reaksie op oortredings van ons Gebruiksvoorwaardes of Gemeenskapsriglyne.

As jy van mening is dat jou rekening verkeerdelik verban is, kan jy deur die Appèlsentrum appelleer. Vir aanwysings oor die indiening van 'n appèl, besoek asseblief ons Hulpsentrum.

As jy hulp nodig het met iets anders wat met jou rekeningverbanning verband hou, vul asseblief die vorm hier onder in.

As jy verban is, gewaarsku is en/of inhoud van jou profiel verwyder is, beteken dit dat ons 'n oortreding van ons Gebruiksbepalings of Gemeenskapsriglyne geïdentifiseer het.

As jy van mening dat ons verkeerd opgetree het, kan jy appelleer. Om te appelleer, gaan asseblief na die Appèlsentrum deur dieselfde aantekenbesonderhede as jou Tinder-rekening te gebruik. As jy meer te wete wil kom oor Tinder se appèlproses, gaan kyk asseblief by ons Hulpsentrum.

As jy dit nog nie gedoen het nie, maak asseblief seker dat jy die jongste weergawe van Tinder gebruik wat beskikbaar is in die Toepassingswinkel of Google Play-winkel.

As jy nie kan aanteken nie omdat jy jou telefoonnommer verander het of toegang tot jou Facebook-rekening verloor het, kan ons help deur jou herwinning-e-posadres te gebruik. Volg asseblief die stappe hier onder:

  1. Gaan na Tinder.com
  2. Tik op Teken aan
  3. Kies die opsie wat vra Probleme met aanteken?
  4. Tik op Teken aan met e-pos
  5. Sleutel die e-posadres in wat met jou Tinder-rekening geassosieer word

As jy weens 'n tegniese probleem nie op jou rekening kan aanteken nie, laat weet ons gerus hier onder.

As jy nie kan aanteken nie omdat jy jou telefoonnommer verander het of toegang tot jou Facebook-rekening verloor het, kan ons help deur jou herstel-e-posadres te gebruik. Volg asseblief die stappe hier onder:

  1. Gaan na Tinder.com
  2. Tik op Teken aan
  3. Kies die opsie wat vra Probleme met aanteken?
  4. Tik Teken aan met e-pos
  5. Voer die e-posadres in wat met jou Tinder-rekening geassosieer word

As jy 'n tegniese probleem met e-pos- of SMS-verifiëring ondervind, laat weet ons gerus hier onder.

Ons is jammer om jou te sien gaan! Om jou rekening te skrap, moet jy toegang daartoe hê. Jy kan jou rekening skrap deur aan te teken in die Tinder-toepassing vir iOS of Android, Tinder.com, of Tinder se Rekeningbestuursportaal.

As jy op Tinder aangeteken is, is dit eenvoudig om jou rekening te skrap: tik op die profielikoon in die boonste linkerhoek > Instellings > rol af en tik Skrap rekening > bevestig.

As jy nie toegang tot jou rekening kan kry nie, vul asseblief die vorm hier onder in.

In hierdie geval is dit baie belangrik dat jy ons kontak vanaf die e-posadres wat met jou Tinder-rekening geassosieer word. Let wel: Indien jy ons nie vanaf hierdie e-posadres kontak nie, kan dit ons verhinder of heeltemal verhoed om jou versoek te verwerk.

As jy nie kan aanmeld nie omdat jy jou foonnommer verander het, kan ons help deur jou herwinning-e-posadres te gebruik.

  1. Gaan na Tinder.com
  2. Tik op Teken aan
  3. Kies die opsie wat vra Probleme met aanteken?
  4. Tik op Teken aan met e-pos
  5. Voer die e-posadres in wat met jou Tinder-rekening geassosieer word

As jy nie toegang tot jou rekening het nie en wil hê ons moet jou help om dit te skrap, vul gerus die vorm hier onder in. In hierdie geval is dit vir sekuriteitsredes baie belangrik dat jy ons kontak vanaf die e-posadres wat met jou Tinder-rekening geassosieer word. Let wel: Indien jy ons nie vanaf hierdie e-posadres kontak nie, kan dit ons verhinder of heeltemal verhoed om jou versoek te verwerk.

As jy 'n tegniese probleem ondervind terwyl jy op Tinder inteken, laat weet ons asseblief hier onder.

Hallo daar! As jy hierdie aankoop met jou Apple ID gedoen het, let asseblief daarop dat terugbetalings deur Apple bestuur word, nie Tinder nie.

Om 'n terugbetaling van Apple te versoek, besoek asseblief Apple-ondersteuning of volg die stappe hier onder:

  1. Maak iTunes op jou rekenaar oop
  2. Klik op jou Apple ID
  3. Kies Aankoopgeskiedenis
  4. Vind die transaksie waarvoor jy graag 'n terugbetaling wil hê en tik op Rapporteer 'n probleem

As jy 'n aankoop op jou Android-toestel gedoen het, hersien ons graag jou versoek vir 'n terugbetaling, maar vra dat jy 'n bietjie meer inligting hier onder verskaf.

Sluit asseblief die rede vir jou terugbetalingsversoek in die beskrywing in.

Let wel: Terugbetalingsversoeke kan slegs aanvaar word indien dit binne 14 dae ná die transaksiedatum aangevra word.

As jy hierdie aankoop op Tinder.com gedoen het, hersien ons graag jou versoek vir 'n terugbetaling, maar vra dat jy 'n bietjie meer inligting hier onder verskaf. Sluit asseblief die rede vir jou terugbetalingversoek in die beskrywing in.

Let wel: Terugbetalingsversoeke kan slegs aanvaar word indien dit binne 14 dae ná die transaksiedatum aangevra word.

As jy 'n Tinder-intekening met jou Apple ID gekoop het, sal jy jou intekening direk op jou iOS-toestel moet kanselleer. Volg die stappe hier onder:

  1. Gaan na jou iOS-instellings
  2. Soek en kies iTunes & App Store
  3. Tik op Apple ID (jou Apple ID-e-posadres
  4. Tik Sien Apple ID
  5. Teken aan as jy moet
  6. Rol af na Intekeninge en tik daarop
  7. Kies Tinder en tik op Kanselleer jou intekening

Jy behoort die einddatum van jou intekening op hierdie skerm te kan sien. Vir meer besonderhede, gaan kyk na hierdie artikel van Apple-steundienste.

Let wel: Nadat jy jou intekening gekanselleer het, sal jy jou intekening kan gebruik vir die oorblywende dae waarvoor jy reeds betaal het. As jy jou intekening kanselleer, sal intekeningbetalings nie terugwerkend terugbetaal word nie, en intekengeld wat voorheen gehef is, kan nie op grond van die kansellasiedatum pro rata terugbereken word nie. As jy die toepassing en/of jou rekening skrap, kanselleer jy nie jou intekening nie.

As jy met jou Android-toestel ingeteken het op Tinder Plus of Tinder-Goud, sal stappe vir kansellasie verskil na gelang van die betaalmetode.

As jy ingeteken het met jou Google Play-winkelrekening:

  1. Maak die Google Play-winkeltoepassing oop
  2. Gebruik die linkerkantste kieslys en kies Account
  3. Gaan na Subscriptions en kies Tinder
  4. Tik op Kanselleer of Kanselleer intekening
  5. Bevestig

As jy ingeteken het met die kredietkaartbetalingsopsie op Android:

  1. Maak die Tinder-toepassing vir Android oop
  2. Tik op die profielikoon boaan die hoofskerm
  3. Kies Bestuur betalingsrekening
  4. Tik op kanselleer intekening

Let wel: Nadat jy jou intekening gekanselleer het, sal jy Tinder Plus of Tinder-Goud kan gebruik vir die oorblywende dae waarvoor jy reeds betaal het. As jy jou intekening kanselleer, sal intekeningbetalings nie terugwerkend terugbetaal word nie, en intekengeld wat voorheen gehef is, kan nie op grond van die kansellasiedatum pro rata terugbereken word nie. As jy die toepassing en/of jou rekening skrap, kanselleer jy nie jou intekening nie.

Probleme met kansellasie? Laat weet ons hier onder.

As jy ingeteken het op Tinder Plus of Tinder-Goud op <a href="https://tinder.com/”>Tinder.com, kan jy jou intekening kanselleer deur die stappe hier onder te volg:

  1. Gaan na Tinder.com
  2. Tik op die profielikoon boaan die hoofskerm
  3. Gaan na Bestuur rekening
  4. Deaktiveer Outomatiese hernuwing óf kies die opsie Kanselleer

Let wel: Nadat jy jou intekening gekanselleer het, sal jy Tinder Plus of Tinder-Goud kan gebruik vir die oorblywende dae waarvoor jy reeds betaal het. As jy jou intekening kanselleer, sal intekeningbetalings nie terugwerkend terugbetaal word nie, en intekengeld wat voorheen gehef is, kan nie op grond van die kansellasiedatum pro rata terugbereken word nie. As jy die toepassing en/of jou rekening skrap, kanselleer jy nie jou intekening nie.

Probleme met kansellasie? Rapporteer asseblief die probleem hier onder.

Jammer om te hoor van die moeilikheid wat jy met jou aankoop ervaar!

As jy dit nog nie gedoen het nie, probeer asseblief om jou aankoop te herstel - dit werk gewoonlik:

  1. Maak Tinder oop
  2. Tik op die profielikoon boaan die hoofskerm
  3. Gaan na Instellings
  4. Rol af en kies Herstel aankoop

Het jy steeds probleme? Laat weet ons asseblief hier onder.

As jy 'n aktiewe Tinder-intekening het wat nie in die toepassing herken word nie, maak seker dat jy die jongste weergawe van Tinder gebruik en volg die stappe hier onder om jou aankoop te herstel:

  1. Maak Tinder oop
  2. Tik op die profielikoon boaan die hoofskerm
  3. Gaan na Instellings
  4. Rol af en kies Herstel aankoop

Let wel: Herstel aankoop sal nie weer jou kaart debiteer nie. Dit sal slegs enige bestaande, aktiewe intekening op Tinder herstel

As jy probleme ondervind tydens die herstel van jou aankoop, laat weet ons hier onder en sluit asseblief 'n beskrywing of skermgreep in van die foutboodskap wat jy sien.

Jammer om te hoor jy het probleme met jou aankoop! As jy dit nog nie gedoen het nie, maak seker dat jy die jongste weergawe van Tinder gebruik wat in die Toepassingswinkel of Google Play-winkel beskikbaar is en probeer weer.

As die probleem voortduur, rapporteer dit asseblief hier onder.

Jammer om dit te hoor!

As iemand jou kredietkaart op 'n bedrieglike wyse gebruik het om 'n aankoop op Tinder te doen, vul asseblief die vorm hier onder in, sodat ons dadelik vir jou die hulp kan kry wat jy nodig het.

As jy op Tinder ingeteken het, of per ongeluk 'n intekening gekoop het, en die herhalende betalings wil stop wat met hierdie intekening verband hou, kan jy dit enige tyd kanselleer deur die stappe te volg wat hier gevind word. Om 'n terugbetaling te versoek, gaan terug na die begin van hierdie vorm, kies "Hulp met fakturering en betaling" > "Ek wil 'n terugbetaling versoek."

Om iemand op die toepassing te rapporteer: Maak die gebruiker se profiel oop > rol af > kies die opsie om te rapporteer

Om iemand per e-pos te rapporteer: Vul asseblief die vorm hier onder in. In die beskrywing, sluit die volgende inligting in, indien moontlik:

  1. Besonderhede van die voorval wat jy rapporteer
  2. Ligging van hierdie profiel (stad, staat, land, ens.)
  3. Presiese naam, ouderdom en biografie wat op die profiel verskyn

As jy skermgrepe van die gebruiker se profiel het wat foto's en ander toepaslike inligting insluit, heg dit asseblief hier onder aan. Hoe meer besonderhede jy kan verskaf, hoe vinniger kan ons die betrokke gebruiker identifiseer en ondersoek.

Let wel: Deur rapportering magtig jy ons om alle toepaslike inligting te hersien, wat insluit boodskappe wat verwissel is, profielinligting, ens. Ons sal slegs voldoende inligting hersien om toepaslike stappe te doen. Jou rapportering en identiteit sal vertroulik bly.

Jou veiligheid is vir ons belangrik. As jy of iemand wat jy ken in onmiddellike fisieke gevaar verkeer, kontak asseblief sonder versuim jou plaaslike owerhede vir hulp.

Jou veiligheid is vir ons belangrik. As jy of iemand wat jy ken in onmiddellike fisieke gevaar verkeer, kontak asseblief sonder versuim jou plaaslike owerhede vir hulp.

Iemand doen hulle voor as iemand anders wat ek ken:

Slegs die persoon as wie die ander persoon hulle voordoen, kan 'n e-posrapportering by ons indien, maar jy kan:

  • Die profiel direk op Tinder rapporteer (maak die profiel oop, rol af en tik op Rapporteer)
  • Kontak die persoon as wie die ander persoon hulle voordoen en moedig hulle aan om die vorm hier onder in te vul
  • As die persoon as wie die ander persoon hulle voordoen iemand is wat jy gemagtig is om te verteenwoordig (dws jou kind, kliënt, ens.), rapporteer asseblief die profiel aan ons deur die vorm hier onder in te vul.

    Iemand doen hulle as my voor:

    As iemand 'n Tinder-profiel geskep het en voorgee dat hulle jy is, vul asseblief die vorm hier onder in.

    Sluit die volgende inligting in die beskrywing in:

  • Besonderhede van die voorval wat jy rapporteer
  • Presiese naam, ouderdom en biografie wat op die profiel verskyn
  • Skermbeelde is uiters nuttig in hierdie gevalle. Ideaal gesproke, heg asseblief 'n skermgreep van die profiel aan wat die naam/ouderdom/biografie toon. Hoe meer besonderhede jy kan verskaf, hoe vinniger kan ons hierdie profiel identifiseer en ondersoek.

    Let wel: Deur rapportering magtig jy ons om alle toepaslike inligting te hersien, wat insluit boodskappe wat verwissel is, profielinligting, ens. Ons sal slegs voldoende inligting hersien om toepaslike stappe te doen. Jou rapportering en identiteit sal vertroulik bly.

    No problem! Our team would be happy to investigate and help out.

    As jy voel dat iemand in onmiddellike of fisieke gevaar verkeer, kontak asseblief jou plaaslike wetstoepassing vir hulp.

    As jy of iemand wat jy ken in emosionele of selfmoord-nood verkeer, is daar mense beskikbaar om te help, te luister, ondersteuning te bied en leiding te gee oor waarmee jy ook al te doen het.

    • In die VSA: Skakel die National Suicide Prevention Lifeline by 1-800-273-TALK (8255), 'n 24-uur-, tolvrye, vertroulike selfmoordvoorkoming-hulplyn.
    • Res van die wêreld: Besoek asseblief die International Association for Suicide Prevention se webwerf, om hulpbronne en krisissentrums regoor die wêreld op te spoor.

    As jy 'n veiligheidsbekommernis direk aan ons wil rapporteer, vul asseblief die vorm hier onder in.

    Let wel: Deur rapportering magtig jy ons om alle toepaslike inligting te hersien, wat insluit boodskappe wat verwissel is, profielinligting, ens. Ons sal slegs voldoende inligting hersien om toepaslike stappe te doen. Jou rapportering en identiteit sal vertroulik bly.

    As jy op Tinder aanteken met 'n telefoonnommer: Om sekuriteitsredes word SMS-verifiëring by aantekening vereis. 'n Ander gebruiker kan nie toegang tot jou rekening kry nie, tensy hulle toegang kry tot jou telefoon, telefoonnommer en/of een van die SMS-verifiëringskodes wat na jou telefoonnommer gestuur is. As iemand daarin geslaag het om ongemagtigde toegang tot jou rekening te verkry, stel ons voor dat jy weer toegang verkry deur rekeningherwinning te gebruik:

    1. Gaan na Tinder.com
    2. Tik op Teken aan
    3. Kies die opsie wat vra Probleme met aanteken?
    4. Tik op Teken aan met e-pos
    5. Voer die e-posadres in wat met jou Tinder-rekening geassosieer word

    Het jy nog hulp nodig? Laat weet ons gerus hier onder.

    Let wel: Deur rapportering magtig jy ons om alle toepaslike inligting te hersien, wat insluit boodskappe wat verwissel is, profielinligting, ens. Ons sal slegs voldoende inligting hersien om toepaslike stappe te doen. Jou rapportering en identiteit sal vertroulik bly.

    Om 'n kopie van jou persoonlike data aan te vra, gaan asseblief na Tinder se Bestuur my Rekening-hulpmiddel, teken veilig op jou rekening aan, klik op Laai My Data af, en voer jou e-posadres in.

    Jy sal binne 'n paar dae in jou e-pos 'n skakel ontvang om jou data af te laai. Om jou privaatheid en veiligheid te beskerm, sal hierdie skakel 24 uur nadat die e-pos gestuur is, verval.

    Baie van die inligting wat jy deur die Bestuur my Rekening-hulpmiddel sal ontvang, is reeds deur die toepassing tot jou beskikking—soos jou e-posadres, telefoonnommer, profielfoto('s), boodskappe en voorkeure—en kan varieer, na gelang van hoe jy Tinder gebruik het. Oor die algemeen sluit hierdie inligting inhoud en foto's in wat jy aan ons verskaf het, hetsy direk of deur jou sosialemedia-rekeninge, sowel as boodskappe en ander data wat jy van 'n diens soos Tinder sou verwag.

    Indien jy jou Tinder-rekening geskrap het, sal jy nie toegang tot die Bestuur My Rekening-hulpmiddel kan kry nie, aangesien jy nie meer 'n rekening het nie. In plaas daarvan kan jy 'n versoek indien deur die "Ek het nog 'n vraag oor my data"-opsie in die afrol-kieslys van ons kontakvorm te kies. Indien jy jou rekening skrap, word jou data ooreenkomstig ons Privaatheidsbeleid weggeruim.

    Vir meer inligting, raadpleeg asseblief ons Algemene Vrae oor Hoe versoek ek 'n afskrif van my persoonlike data?

    Indien jy hulp benodig of vrae het oor die data wat jy ontvang, kan jy 'n versoek indien deur die "Ek het nog 'n vraag oor my data"-opsie in die kontakvorm te kies, of deur te antwoord op die e-pos wat jy van ons Ondersteuningspan ontvang het. Vir inligting oor hoe om Tinder se Databeskermingskantoor te kontak, raadpleeg asseblief die Gereelde Vrae.

    Sommige van jou vrae is dalk reeds in ons Privaatheidsbeleid of Algemene Vrae beantwoord.

    As jy nie kry waarna jy soek nie, kontak ons gerus hier onder.

    This form is intended for individuals located in the United States who are reporting Non-Consensual Intimate Images (NCII) or deepfakes under the U.S. TAKE IT DOWN Act (Public Law 119-12). If you are located in the United States and are reporting NCII or deepfakes on our platform, please use this form to provide as much information as possible.

    Note: If you are not located in the United States, or if you wish to report content other than NCII or deepfakes, please use our in-product reporting tools or this contact form.

    To help us locate and remove the content you are reporting as quickly as possible, please complete all required fields and provide as much detail as possible regarding the reported content. If possible, include screenshots, profile information, or links associated with the content. If you are submitting a report on behalf of another individual, please indicate your relationship to that individual or your authorization to act on their behalf.

    We will contact you if more information is needed to process your report.

    Have a thought? We'd love to hear it!

    While we do review and track these reports, please note that we may not reply to every one of you individually. However, you can trust that your feedback is heard, escalated whenever necessary, and helps us improve the Tinder experience for everyone!

    Already Use Tinder?
    Log in so we can customize your support experience. If that's not an option, we still want to hear from you!

    Note: By reporting, you authorize us to review all relevant information, including exchanged messages, profile information, etc. We will only review sufficient information to take appropriate action. Your report and identity will remain confidential.

    Report
    Submit a report
    Dit staan jou vry om enige lêers, foto's of skermskote by te voeg
    Would you mind sharing more details with us?
    Tell us what happened in your own words. Provide as much info as you're comfortable sharing

    As jou outeursregbeskermde werk sonder magtiging op Tinder geplaas is, kan jy 'n outeursreg-verwyderingsversoek indien deur hierdie vorm te gebruik.

    Slegs die outeursregeienaar of hul gemagtigde verteenwoordiger (bv. prokureur) mag beweerde outeursregskending rapporteer. As jy nie die outeursregeienaar of 'n gemagtigde verteenwoordiger is nie, sal ons nie jou rapportering kan verwerk nie. Misbruik van hierdie vorm, soos die indiening van verwyderingsversoeke vir inhoud wat jy nie besit nie, kan tot beëindiging van jou Tinder-rekening lei.

    Nota oor Voordoening: As iemand 'n Tinder-rekening geskep het wat voordoen dat hy jy is, gebruik asseblief die afrol-kieslys direk hierbo om dit aan te meld onder "Iemand doen hulle as my voor." Die gebruik van die Outeursreg-verwyderingsvorm om voordoening aan te meld kan 'n vertraging in ondersteuning tot gevolg hê.

    Please provide links (URLs) or a description about the specific content you are reporting.

    This form is intended for individuals located in the European Economic Area (EEA), and/or authorized Trusted Flaggers under Article 22 of the Digital Services Act (DSA). If you belong to either of these categories, you can use this form to report content on Tinder that you believe is illegal in the EEA.


    Note: If you're not located in the EEA, not an authorized Trusted Flagger, or you wish to report content for reasons other than its legality, please use our in-product reporting tools or this contact form.


    To ensure a thorough and efficient review of your report, please complete all required fields. Provide detailed descriptions of the content and explain why you consider it to be unlawful. If possible, attach a screenshot of the profile associated with the content. If you’re a Trusted Flagger, please use your organizational email address to complete the form.