Elke nou en dan het ons spesiale aanbiedinge op Tinder se topkenmerke. Volg die stappe hier onder om jou kode te gebruik en jou aanbod te ontsluit!
Het jy 'n Tinder-rekening?
- Besoek Tinder.com en teken aan
- Tik op die profielikoon
- Rol af en tik op Promosiekode
- Voer jou promosiekode in en Dien in
- Indien jy gevra word, voer jou kredietkaartinligting in
- Volg die stappe op die skerm om die proses te voltooi
Nuut by Tinder?
- Besoek Tinder.com en rol af na die voetskrif
- Soek en kies Promosiekode
- Voer jou promosiekode in en Dien in
- Kies 'n intekenmetode en skep 'n Tinder-rekening
- Indien jy gevra word, voer jou kredietkaartinligting in
- Volg die stappe op die skerm om die proses te voltooi