Geniet Tinder se topkenmerke met 'n topvlak-intekening. Om in te teken:
- Maak Tinder oop
- Tik op die profielikoon en tik dan op Instellings
- Kies Tinder Plus® , -Goud of -Platinum.
Kenmerke | Tinder | Tinder Plus® | Tinder-Goud | Tinder-Platinum™ |
Maak pasmaats. Klets. Ontmoet. |
|
|||
Onbeperkte Hou-van's | ||||
Onbeperkte herstelaksies | ||||
Paspoortmodus | ||||
Versteek advertensies¹ | ||||
Wees incognito | ||||
Weeklikse Super-hou-van's | ||||
1 Boost per maand² ³ | ||||
Kyk wie hou van jou | ||||
Nuwe topkeuses elke dag | ||||
Stuur boodskap voordat jy pasmaats maak | ||||
Geprioritiseerde Hou-van's | ||||
Kyk na die Hou-van's wat jy die afgelope 7 dae gestuur het |
¹ Sommige Plus-intekenaars kan moontlik advertensies sien as gevolg van toetsing. Gaan intekeningbesonderhede in Tinder na om te sien wat ingesluit is.
² Maandelikse Boost nie vir weeklikse intekening beskikbaar nie.
³ Sommige Tinder-Goud-intekenaars met planne van een maand of langer sal moontlik nie 'n maandelikse Boost ontvang nie as gevolg van toetsing. Gaan intekeningbesonderhede in Tinder na om te sien wat ingesluit is.