Wat is Boost?
'n Boost laat jou toe om 30 minute lank een van die topprofiele in jou omgewing te wees. Verhoog jou kanse op 'n pasmaat - jy kan tot 10 keer meer profielkykslae kry terwyl jy boost.
Hoe aktiveer ek Boost?
Maak Tinder oop en tik op die pers weerligstraal-ikoon op die hoofskerm.
Hoe koop ek Boosts?
Volg hierdie aanwysings om te eniger tyd Boosts te koop:
- Maak die Tinder-toepassing of webblad oop
- Tik op die profielikoon
- Tik op die instellings-ikoon
- Tik op die Boost-modaal om meer Boosts te koop.
Tinder-Goud en Tinder-Platinum-intekenaars ontvang een gratis Boost per maand, wat verval indien dit nie gebruik word nie.
Let wel: Boosts is nie by weeklikse intekening ingesluit nie. Vir Tinder-Goud-intekening van een maand of langer sal daar in sommige gevalle moontlik nie Boosts ingesluit wees nie as gevolg van toetsing. Jy kan steeds enige tyd in die toepassing of op Tinder.com Boosts koop.